Tatiana Maslany

Tatiana Maslany
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Tatiana Gabriele Maslany
Geboorte 22 September 1985 (1985-09-22)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tatiana Maslany (gebore 22 September 1985) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ginger Snaps 2: Unleashed (2004), Picture Day (2012), en Stronger (2017), en in die televisiereeks Orphan Black (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy